Category Artwork (Digital) / General Furry Art
Species Dog (Other)
Size 1119 x 1200px
File Size 611.4 kB
http://www.youtube.com/watch?v=tBeYB6RRQ5c A must see and own Clint Eastwood classic.
heh, Elke keer donner my planne in die vloer in. Hierdie naweek was n royale fokkop aangesien my werk my nie wou af gee nie. Ek sou oorspronklik af Kaap toe gery het en sommer by julle verby ry, maar ja, toe is geld sake nie reg ne. Maar ek hoop ek kan dit binne-kort doen. Ek moet net begin mooi spaar. Ek sal julle laat weet, kom ons kyk vir n lekker lang naweek.
FA+






Comments